VOERKRAALINLIGTING

Voerkraal dokumente

Die doel van die voerkraaldokumente is om telers met inligting te bemagtig om self hul bestuur aan te pas en te verbeter, om sodoende die beste produk aan die kliënt en die beste prys vir hul waarde toegevoeg tot die vleisbees-waardeketting te kan beding.

Kliek om die skakels om die dokumente af te laai.