Ons Nasionale Veiling bring van die beste genetika wat die ras kan bied, byeen. Ontdek uitsonderlike diere van toonaangewende telers, besigtig veilingsinligting en katalogusse, en wees deel van ‘n geleentheid wat gehalte, prestasie en die toekoms van die ras ten toon stel.
LOT 6 – GR21 311
Prys: R250 000.00
Verkoper: Frik & Gawie Roux (Rouxvus)
Koper: Jan Louis Wessels (Patrysvlug (EDMS) Bpk)
Geleentheid: Nasionale Veiling – 19 Junie 2025
LOT 15 A – PU19 348
Prys: R2 000 per semenstrooitjie
Verkoper: Pikkie Uys
Kopers: Jean van der Merwe & Willie Landman (Blackhills / Castle Hill Trading 48)
Geleentheid: Nasionale Veiling – 19 Junie 2025
LOT 46A & C – F230103 & HN230078
Prys: SA Rekordprys – R62 000 per oopverse
Verkoper: Rodney Neuman (Neuman Broers)
Koper: Andre van Dyk (Van Dyk Drakensbergers)
Geleentheid: Nasionale Veiling – 19 Junie 2025
LOT 19 A & B – PU210063 & PU240154
Prys: Duurste 3-in-1 – R75 000
Verkoper: Pikkie Uys
Kopers: Xander Gunter en sy verloofde Simonne Joubert