Luister daagliks van Maandae tot Donderdag skuins voor 05:00 soggens na Op die Veepos op RSG, wanneer Hennie Maas met Plaas Publishing se kliënte en lesers gesels oor Veeplaas, SA Horseman, Stockfarm en Farmlink en die talle interessante onderwerpe wat in ons tydskrifte aangespreek is. Ons Drakensbergers het ook al geselstyd gekry.
Die volgende praatjies is al op RSG uitgesaai rakende die Drakensberger ras. Klik op die onderwerpe om na die opnames te luister.
Mei 2019
Pikkie Uys
Kieslys
8 November 2016
Clift Frewen
Neusberg Drakensberger-stoet
5 Oktober 2016
Danie Bosman
Korrekte SA Beesras
31 Augustus 2016
Dr Izak Hattingh
Terminale kruisteling in Drakensbergers
16 Junie 2016
Piet de Villiers
Die gehardheid van kommersiële Drakensbergers
20 Mei 2016
Fanie van Dyk
Drakensbergers by Nampo
18 April 2016
Rodney Neuman
Drankensberger Nasionale Veiling
12 Februarie 2016
Willie Landman
Drankensberger Nasionale Veiling
8 Februarie 2016
Willie Landman
Drankensberger Nasionale Kongres en Veiling
1 Desember 2015
Fanie van Dyk
Die Drakensberger Ras
26 November 2015
Carel Nel
Keuringsprosedures by Drakensbergers
20 November 2015
John Roos
Kruisteling van Drakensbergers
Julie 2015
Johannes Retief
Ekstraksie
19 Junie 2015
Schalla van Schalkwyk
11 Mei 2015
Rodney Neuman
Drakensberger Veldbultoetse
2 April 2015
Carel Nel
Nasionale veiling
12 Februarie 2015
Willie Landman
Drakensberger Nasionale veiling
5 Maart 2012
Liesel Foster
Die evaluering van kerntemperatuur as deel van 'n nagraadse studie
2 November 2011
Johan Fourie
Die aanpasbaarheid van die Drakensberger in die Malopo-distrik
Luister aanlyn
Potgooie en nuus van regoor die web
21 Junie 2018 - OFM
Jean van der Merwe
Die Drakensberger-telersgenootskap van toe tot nou