FOTO'S
Algemeen
Nampo
Nasionale Veiling
Veiling
Keurders & Inspeksie
Toekennings en Prestasies
Bemarking
Algemeen
Nampo
Nasionale Veiling
Veiling
Keurders & Inspeksie
Toekennings en Prestasies
Hele galery
2012 Prestasies
Topprysbulle
2016 Algemene Jaarvergadering
2020 Algemene Jaarvergadering
2012 Accomplishments
Slide34-2017-1-21-13
Slide35-2017-1-21-12
Slide38-2017-1-21-11
Slide39-2017-1-21-10
Slide41-2017-1-21-9
Slide42-2017-1-21-8
Slide43-2017-1-21-7
Slide44-2017-1-21-6
Slide46-2017-1-21-4
Slide46-2017-1-21-5
Slide47-2017-1-21-3
Slide48-2017-1-21-2
Slide53-2017-1-21-1
HN 07 65 (Bulldozer)
B.V.Tandarts is ‘n eg tipiese Drakensberger met baie goeie bespiering en manlikheid, sy vaar Calela Ingwe is ‘n hoogs ingeteelde Bul , suiwer B.V. teling terug na B.V.Hotshot 2 (Gryspoot). Die bul is vir twee seisoene gebruik in die Buffalo Valley stoet en sy kalwers is 21 Kg swaarder dan as die B.V. kudde gemiddeld en het uitstaande bouvorm en tipe. Sy moeder is verkoop as een van die “Golden oldies” vir R14000.00 op die 29 ste Buffalo Valley veiling in 2010. Die bul is vir ‘n rekord prys van R115 000,00 aan Johan Rautenbach van Lindley verkoop in Mei 2012.
Grasmunt Pannas 2
Hy het die Drakensberger Ras in die Interras Prestasie Klas tydens die Pretoria Skou verteenwoordig. Hy is ‘n Goue Meriete bul met ‘n GDT van 1.944 kg per dag met ‘n voeromset van 4,78 tot 1. Die punt wat hy behaal het vir visiele voorkoms was 86 uit 100 deur ons Genootskap Keurders en 90 deur die Beoordelaars.’n Voortreflike Bul wat dan ook verkoop is vir R50,000 aan Hendrik Bester van Excelsior.
HN 07 65 Bulldozer
0765 (bynaam Bulldozer) is uit ‘n besondere koeilyn met moeder HN 04104 geteel. Al haar kalwers wat vir keuring voorkom is goedgekeur. Sy het ook ‘n toekenning gekry vanaf die Drakensberger genootskap as ‘n preferente “A” koei. Haar TKP is 383 dae en sy is in die boonste 10% van die ras vir geboorte gewig, groei tempo en doeltreffendheid. Vir speengewig is sy 30% beter as die gemiddeld van die ras. Bulldozer is ‘n besonderse harde bespierde bul met ‘n lang lyf. Op geboorte het die Bul net 27KG geweeg. Op die veldtoets het die bul as volg presteer: • GDT index 120 • Kondiesie telling index 118 • Bespierings index 130 Tesame met sy goeie blup teelwaardes is hierdie verseker ‘n stoetbul wat in enige kudde, hetsy stoet of kommersieel, ‘n positiewe bydrae sal lewer. Die bul is vir ‘n rekord prys van R107 500,00 aan Johan Botha van Standerton verkoop in 2011.
HN 0923
HN 0923 is ‘n seun van Kuwat en kom uit die Hymgert VV koeilyn. Die VV koeilyn het sy oorsprong van 7 koeie wat Rodney Neuman by oorlede Chris Vickery gekoop het. HN 0923 is vir n rekordprys van R345 000-00 verkoop op Neuman Broers se jaarlikse veiling op 1 Augustus 2013. Die bul is verkoop aan A.J en J.C Cronje trust van Vrede. Die bul het ‘n GDT index van ‘n 123 gekry tydens ‘n veldtoets. ‘n Harde bespierde bul en sy bouvorm weerspieel hoe die moderne Drakensberger moet lyk.
13000256-2017-1-21-12
13007302-2017-1-21-8
13010600-2017-1-21-15
13010682-2017-1-21-9
13012711-2017-1-21-16
13015608-2017-1-21-11
13061932-2017-1-21-17
13062007-2017-1-21-4
13062032-2017-1-21-2
13062040-2017-1-21-5
13076556-2017-1-21-13
13076589-2017-1-21-6
13076758-2017-1-21-14
13077100-2017-1-21-7
13087518-2017-1-21-3
13087552-2017-1-21-1
20200930_143918
20200930_143926
20200930_151756
20200930_173021
20200930_173211
20200930_173452
IMG_0881
IMG_0890
IMG_0891
IMG_0893
IMG_0894
IMG_0896
IMG_0900 (1)
IMG_0863
IMG_0864
IMG_0865
IMG_0867
IMG_0868
IMG_0869
IMG_0871
IMG_0872
IMG_0874
IMG_0876
Bemarking
Bemarking
Galery 1
Galery 2
Galery 3
Galery 4
2012 Prestasies
2012 Nasionale Veiling
2013 Nasionale Veiling
2014 Nasionale Veiling
2015 Buffalo Valley Veiling
2015 Nasionale Veiling
2016 Algemene Jaarvergadering
2016 Nasionale Veiling
2017 Nasionale Veiling
2019 Nasionale Veiling
Keurders, toere en opleiding
Nampo
Prys Bulle
Studente
Voerkraal Besoek- 2020 Kameeldrift
Foto's van Telers