ARTIKELS

Drakensberger—Die winsbees

Navorsing

Die tegniese subkomitee van die genootskap spits hom toe op navorsing ten gunste van die vooruitgang en bevordering van die ras. ’n Aantal wetenskaplike studies is in die onlangse verlede voltooi en gedokumenteer in artikels en/of M.Sc.-studies. Van hierdie studies handel onder meer oor:

Die goeie prestasie van die ras in die voerkraal