Veilings

Drakensberger—Die winsbees

 

Wanneer u ’n veiling bywoon onder die beskerming van die Drakensberger-genootskap kan u verseker wees van:

  1. Diere is funksioneel doeltreffend volgens die standard van voortreflikheid en nagegaan deur die beskerhere van die veiling

  2. Vrugbaarheid- en dragtigheidsertifikate; asook die siekteverklaring deur veearts, is nagegaan

  3. Veilingkatalogus is nagegaan vir korrektheid van data op stoetdiere en dat die syfers aan die standaarde voldoen

 

Besigtig ons kalender om meer van ''n spesifieke veiling uit te vind (Gebruik veiling datum om te soek)