Radio-potgooie & Video's

Luister na potgooie
 

Luister daagliks van Maandae tot Donderdag skuins voor 05:00 soggens na Op die Veepos op RSG, wanneer Hennie Maas met Plaas Publishing se kliënte en lesers gesels oor Veeplaas, SA Horseman, Stockfarm en Farmlink en die talle interessante onderwerpe wat in ons tydskrifte aangespreek is. Ons Drakensbergers het ook al geselstyd gekry.

Die volgende praatjies is al op RSG uitgesaai rakende die Drakensberger ras. Klik op die onderwerpe om na die opnames te luister.

 

2 November 2011

Johan Fourie

Die aanpasbaarheid van die Drakensberger in die Malopo-streek


5 Maart 2012

Liesel Foster

Die evaluasie van kerntemperatuur as deel van ’n nagraadse studie


12 Februarie 2015

Willie Landman

Drakensberger- nasionale veiling


2 April 2015

Carel Nel

Nasionale veiling


11 Mei 2015

Rodney Neuman

Drakensberger-veldbultoetse


19 Junie 2015

Schalla van Schalkwyk

 


Julie 2015

Johannes Retief

Ekstraksie


20 November 2015

Johan Roos

Kruisteling van Drakensbergers


26 November 2015

Carel Nel

Keuringsprosedures by Drakensbergers


1 Desember 2015

Fanie van Dyk

Die Drakensberger-ras


8 Februarie 2016

Willie Landman

Drankensberger- nasionale kongres en veiling


12 Februarie 2016

Willie Landman

Drankensberger- nasionale veiling


18 April 2016

Rodney Neuman

Drankensberger- nasionale veiling


20 Mei 2016

Fanie van Dyk

Drakensbergers by Nampo


16 Junie 2016

Piet de Villiers

Die gehardheid van kommersiële Drakensbergers


31 Augustus 2016

Dr Izak Hattingh

Terminale kruisteling in Drakensbergers


5 Oktober 2016

Danie Bosman

Korrekte SA-beesras


8 November 2016

Clift Frewen

Neusberg Drakensberger-stoet


Die opnames saam met Hennie Maas word uitgesaai op RSG omstreeks 04:45 vm., omtrent net na die eerste koppie koffie van die dag!

Kyk na video's
Klik op skakel hieronder om na video's te kyk

 Ons video-blad