President's report


Read the latest President's report 2015 by clicking here.

Aan ons Skepper en Hemelse Vader bring ek al die lof, eer en dank vir die se├źninge wat Hy so mildelik op ons elkeen uitstort en dat Hy Sy hand van bewaring oor ons hou. In 'n uiters uitdagende jaar het die Drakensbergers steeds presteer en hul kant gebring.