Veekundige beraad in Vrede


Drakensberger Raad en konsultante bespreek belangrike punte in die toekomsbeplanning van die Ras wat insluit:

  • Drakensbergers se prestasie in die voerkraal:
  • Hoeveel inteling is daar in die ras en is dit belangrik om nuwe teellyne te skep?
  • Is die groot hoeveelheid data wat verskaf word in veilings katalogusse werklik van waarde vir die kommersiĆ«le teler?
  • Is Fase C nog relevant?

En nog vele meer. Lees gerus hier verder. Van die konsultante wat betrokke was sluit in:
Dr. Hannes Dreyer, Peter Milton, Prof Frikkie Neser, Barry Symons ens.